Die Ballymorestadion is ’n stadion in Herston, ’n voorstad van Brisbane in Queensland, Australië, wat vir sport en kulturele aangeleenthede aangewend word. Dit was die tuisveld van die Queensland Reds tot 2004. Die Ballymorestadion sal ook tydens die Olimpiese Somerspele 2032 ingespan word.

Wedstryde Rugbywêreldbeker 1987

DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 24 Mei 1987 18–21 Groep A 4 000 31 Mei 1987 47–12 Groep A 10 855 3 Junie 1987 32–9 Groep B 4 000 8 Junie 1987 3–16 Kwarteindrondte 15 000 14 Junie 1987 49–6 Halfeindrondte 22 576

Eksterne skakels Ballymore Herontwikkelingsvoorstel Ballymorestadion by Austadiums “Allernuutste” rugbysentrum voorgestel vir Ballymore

Kategorie:Rugbystadions in Australië Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in Australië Kategorie:Sport in Brisbane