Rayno Benjamin (gebore in Vredenburg, 3 Augustus 1983) is ’n rugbyspeler wat tot 2017 vir die op vleuel gespeel het in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks.

Vir die 2018-seisoen keer hy terug na die Boland Kavaliers.

Benjamin het Suid-Afrika van 2006 tot 2009 in Sewesrugby verteenwoordig.

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Stormers rugbyspelers Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense