Pieter van Zyl (gebore in Pretoria, 14 September 1989) is ’n rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Bulls in Superrugby speel, asook vir die Blou Bulle in die Curriebekerreeks.

Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 15 Junie 2013 teen die Skotte in Nelspruit op die ouderdom van 23 jaar.

Eksterne skakels

Van Zyl se profiel op itsrugby.co.uk

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Alumni van die Universiteit van die Vrystaat