Die Nabatese of Nabateïese alfabet is ’n abjad (konsonantale alfabet) wat vanaf die 2de eeu v.C. deur die Nabateërs, ’n antieke volk van Jordanië, gebruik is om hul taal te skryf., http://www.omniglot.com/writing/nabataean.htm. Belangrike inskripsies in die Nabatese alfabet is in Petra, Jordanië, gevind. Die alfabet is van die Siriese alfabet afgelei, wat op sy beurt van die Aramese alfabet afgelei is. ’n Kursiewe vorm van Nabatees het vanaf die 4de eeu n.C. in die Arabiese alfabet ontwikkel., en die lettervorms is dus tussen dié van Arabies en die meer noordelike Semitiese skrifte soos die Hebreeuse alfabet.
NabateesNaamArabiesealfabetSiriesealfabet200x30px|Alefا/ءܐ200x30px|Betبܒ200x30px|Giemelجܓ200x30px|Daletﺩܕ200x30px|Heeهܗ200x30px|Wawﻭܘ30x30pxZajienﺯܙ200x30px|Chetحܚ200x30px|Tetﻁܛ200x30px|Jodيܝ200x30px|Kafﻛ/كܟܟ200x30px|Lamedلܠ200x30px|Memمܡ200x30px|Noenنܢܢ200x30px|Samechܣ200x30px|Ajienعܥ200x30px|Peeفܦ200x30px|Tsaddieصܨ200x30px|Koefﻕܩ200x30px|Reesjﺭܪ200x30px|Sjienس، شܫ200x30px|Tawﺕܬ
Sien ook Geskiedenis van die alfabet
Verwysings 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Abjads