duimnael|350px|Die Katedraal van Concepción

Die Katedraal van Concepción is 'n Rooms-Katolieke katedraal in Chili. Konstruksie is in 1940 begin en in 1964 voltooi. Die katedraal staan in die middel van Concepción en is 22 meter hoog.

Eksterne skakels

Webwerf van die Katedraal van Concepción Kathedraal van Concepción - gcatholic.com

Kategorie:Geboue en strukture in Chili Kategorie:Rooms-Katolieke katedrale