duimnael|links|Tablet met ’n Palmyreense inskripsie in die Louvre, Parys.
Palmyreens is ’n Wes-Aramese dialek wat in die vroeë eeue v.C. in die stad Palmyra, Sirië, gepraat is. Die ontwikkeling van kursiewe vorms van die Aramese alfabet het gelei tot die ontstaan van die Palmyreense alfabet.
Sien ook Aramees Geskiedenis van die alfabet
Kategorie:Geskiedenis van Sirië Kategorie:Semitiese tale Kategorie:Tale van Sirië Kategorie:Uitgestorwe tale