Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Igbo (volk).
Igbo ([iɡ͡boː] Asụsụ Igbo, letterlik: "Igbo-taal") is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 18 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Igbo-volk gepraat en is na Engels en saam met Hausa en Joroeba een van Nigerië se amptelike tale.
duimnael|links|Ligging van Igboland in Nigerië duimnael|links|'n Man uit Nigerië gee 'n voorbeeld van Igbo Igbo behoort tot die Benue-Kongo-tale en word – naas ander tale – hoofsaaklik in Suidoos-Nigerië, die gebied van die twee voormalige omstrede republieke Benin en Biafra, gepraat.
Igbo is 'n analitiese toontaal met 'n subjek-predikaat-objek-sintaks.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Niger-Kongo-tale Kategorie:Tale van Nigerië