Die Slag van Donkerhoek (soms ook Diamond Hill genoem) het op 11 en 12 Junie 1900 gedurende die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind. Tydens die slag het 4 000 Boere soldate teen 14 000 Britse soldate te staan gekom, waartydens die Britte die Boere van die koppie afgedryf het.

Vier-en-veertig jaar na die slag het die Britse genl. Ian Hamilton sy mening in sy memoires uitgespreek dat die slag verseker het dat die Boere nie Pretoria kon terugneem nie, en dat dit 'n keerpunt tydens die oorlog was.

Sien ook Skermutselinge van die Tweede Vryheidsoorlog

Donkerhoek