duimnael|Die UNPO se kenteken duimnael|Kaart wat state aandui waarin die UNPO se lede hulself bevind
Die UNPO (Engels: Unrepresented Nations and Peoples Organization; Afrikaans: Organisasie van Onverteenwoordigde Nasies en Volkere) is 'n demokratiese, internasionale ledeorganisasie. Die UNPO se hoofkwartier is in Den Haag, Nederland.
Doel Die UNPO bestaan uit inheemse mense, besette nasies, minderhede en onafhanklike state of gebiede wat saam veg vir hul mense- en kulturele regte, die behoud van hul eie omgewing, en die vind van geweldlose oplossings vir konflikte wat hulle kwel.
Beginsels van die UNPO UNPO het 5 belangrike beginsels: Toleransie Selfbeskikking Demokrasie Geweldloosheid Menseregte
Lede Die volgende is die 47 lede wat op die UNPO se Nasies & Volke-blad verskyn, UNPO-webblad, Lede van die UNPO die organisasies wat hull tans verteenwoordig en die datums waarop hulle by die UNPO aangesluit het http://www.worldstatesmen.org/International_Organizations2.html#UNPO World Statesman.org. (oorspronklike lede word met ’n blou agtergrond uitgeken):
Lid Datum van aansluiting Verteenwoordig Abchasië 6 Augustus 1991 Abchasië Nasionale Komitee vir die Beskerming van Swart Regte 11 Februarie 1991 Aborigenes van Australië Vryheidsfront Plus 15 Mei 2008 Afrikaners Demokratiese Solidaritêre Party van Al-Ahwaz 14 November 2003 Ahwazi Assiriese Universele Alliansie 6 Augustus 1991 Assirië Baletsjistan Nationale Party 1 Maart 2008 Baloetsjistan Banga Sena 4 Februarie 2003 Bangabhumi Gemeenskap van Inheemse Volke van Rwanda 17 Januarie 1993 Twa Chin Nasionale Front 15 Julie 2001 Chin Vrye Bangala Rastra-beweging/Bengaalse Bevrydingsleër 6 Augustus 2005 Bangala Rastra Internasionale Circassiese Vereniging 16 April 1994 Circassië Cordillera Volksalliansie 11 Februarie 1991 Cordillera Mejlis van die Krim-Tataarse Volk 11 Februarie 1991 Krim-Tatare Wêrels Uyghur-kongres 11 Februarie 1991 Oos-Turkestan Gilgit–Baltistan Demokratiese Alliansie 20 September 2008 Gilgit–Baltistan Demokratiese Unie van die Griekse Etniese Minderheid in Albanië 11 Februarie 1991 Griekse minderheid in Albanië Hmong ChaoFa Gefedereerde Staat 2 Februarie 2007 Hmong Demokratiese Alliansie van Hongare in Romenië 30 Julie 1994 Hongaarse Minderheid in Romenië Binne-Mongoolse Volksparty 2 Februarie 2007 Binne-Mongolië Koerdistan Demokratiese Party van Iran 2 Februarie 2007 Irannese Koerdistan Koerdistan Demokratiese Party van Irak en die Patriotiese Unie van Koerdistan 11 Februarie 1991 Koerdiese Outonome Gebied Dr. Muzaffer Arslan 6 Augustus 1991 Irakse Turke Ka Lahui Hawaii 3 Augustus 1993 Kalahui Hawai’i Karenni Nasionale Progressiewe Party 19 Januarie 1993 Karenni Staat Khmers Kampuchea-Krom Federasie 15 Julie 2001 Khmer Krom Demokratiese Liga van Kosovo 6 Augustus 1991 Kosovo Masaï Vroue vir Opvoeding en Ekonomiese Ontwikkeling 19 Desember 2004 Masaï Mapuche Inter-Streeksraad 19 Januarie 1993 Mapuche Mon Eenheidsliga 3 Februarie 1996 Mon Moro Islamitiese Bevrydingsfront 26 September 2010 Moro Montagnard Stigting, Ingelyf 14 November 2003 Montagnards Nasionale Sosialistiese Raad van Nagaland 19 Januarie 1993 Nagalim Ogaden Nasional Bevrydingsfront 6 Februarie 2010 Ogaden Beweging vir die Oorlewing van die Ogonivolk 19 Januarie 1993 Ogoni Oromo Bevrydingsfront 19 Desember 2004 Oromo Kapteinsraad 2 Februarie 2007 Rehoboth-basters Wêreld Sindhi-instituut 19 Januarie 2002 Sindh Regering van Somaliland 19 Desember 2004 Somaliland Regering in Ballingskap van die Republiek van Suid-Molukke 6 Augustus 1991 Republiek van die Suid-Molukke Suider Azerbaijan Nasionale Ontwakingsbeweging 2 Februarie 2007 Suider Azerbeidjan Suider Kameroense Nasionale Raad 19 Desember 2004 Suider Kameroene Taiwanse Stigting vir Demokrasie 11 Februarie 1991 Republiek China (Taiwan) Regering van Tibet in Ballingskap 11 Februarie 1991 Tibet Oedmoertse Raad (Oedmoertse Kenesj) 17 Januarie 1993 Oedmoerte Dabalorivhuwa Patriotiese Front 14 November 2003 Vendas Baloetsjistanse Volksparty 26 Junie 2005 Wes-Baloetsjistan Zanzibar Demokratiese Alternatief, in medewerking met die Burgerlike Eenheidsfront 6 Augustus 1991 Zanzibar
Opgeskorte lede Buffalo-rivier Denevolk — 19 Desember 2004 tot 9 Oktober 2009 Burma — 15 Mei 2008 tot 13 Februarie 2010 Boerjatië — 3 Februarie 1996 tot 13 Februarie 2010 22px Itsjkerië — 6 Augustus 1991 tot 10 September 2010 Inkeri — 17 Januarie 1993 tot 9 Oktober 2009 22px|border Komi — 17 Januarie 1993 tot 9 Oktober 2009 22px|border Mari — 6 Augustus 1991 tot 9 Oktober 2009 Nahua del Alto Balsas — 19 Desember 2004 tot 20 September 2008 Shan — 17 April 1997 tot 6 Februarie 2010 Tiwa — 3 Februarie 1996 tot 13 Februarie 2012 22px Wes-Papua — 11 Februarie 1991 tot 20 September 2008
Voormalige lede Sommige lede van die UNPO het die organisasie verlaat as gevolg van erkenning deur die VN, outonomie-ooreenkomste of weens ander redes.
Voormalige sosialistiese republieke van die Sowjetunie, met VN-erkenning, het onttrek nadat onafhanklikheid in 1991 toegestaan is: — op 11 Februarie 1991 aangesluit, op 2 Maart 1992 onttrek — op 11 Februarie 1991 aangesluit, op 17 Augustus 1991 onttrek — op 11 Februarie 1991 aangesluit, op 31 Julie 1992 onttrek — op 11 Februarie 1991 aangesluit, op 17 Augustus 1991 onttrek Ander met VN-erkenning: — op 17 Januarie 1993 aangesluit, op 27 September 2007 onttrek; voormalige Portugese kolonie in 1975 deur Indonesië geannekseer en sedert 2002 onafhanklik — op 11 Februarie 1991 aangesluit, op 15 Desember 1994 onttrek; voorheen deel van die VS–bestuurde Trustgebied van die Pasifiese Eislande en onafhanklik sedert 1994 Verlaat weens ander redes: 22px Atjeh — op 6 Augustus 1991 aangesluit, lidmaatskap last vaar op 1 Maart 2008; het in 2005 ’n outonomie-ooreenkoms met Indonesië bereik 22px Albaniërs in Macedonië — op 16 April 1994 aangesluit, lidmaatskap last vaar op 1 Maart 2008; het in 2001 ’n ooreenkoms vir breër regte met Macedonië aanvaar 22px Basjkortostan — op 3 Februarie 1996 aangesluit, op 30 Junie 1998 onttrek Sandžak Bosniakke — op 17 Januarie 1993 aangesluit 22px Bougainville — op 6 Augustus 1991 aangesluit, lidmaatskap last vaar op 1 Maart 2008; het in 2000 ’n outonomie-ooreenkoms met Papoea-Nieu-Guinee bereik Kabinda — op 17 April 1997 aangesluit 22px Tsjoewasjië — op 17 Januarie 1993 aangesluit, lidmaatskap laat vaar op 1 Maart 2008 22px Gagaoesië — op 16 April 1994 aangesluit, lidmaatskap last vaar op 1 Desember 2007; het in 1994 ’n outonomie-ooreenkoms met Moldowa bereik 22px Ingoesjetië — op 30 Julie 1994 aangesluit, lidmaatskap laat vaar op 1 Maart 2008 22px Koemukke — op 17 April 1997 aangesluit, lidmaatskap laat vaar op 1 Maart 2008 22px Khalistan — op 24 Januarie 1993 aangesluit, lidmaatskap laat vaar op 4 Augustus 1993; opskorting op 22 Januarie 1995 permanent gemaak 22px Lakotavolk — op 30 Julie 1994 aangesluit, lidmaatskap last vaar op 1 Desember 2007; gevolg deur die verklaring van die Republiek van Lakota 22px Maohi — op 30 Julie 1994 aangesluit, lidmaatskap laat vaar op 1 Desember 2007 22px Nuxalkvolk — op 23 September 1998 aangesluit, lidmaatskap laat vaar op 1 Maart 2008 Roetene — op 23 September 1998 aangesluit, lidmaatskap laat vaar op 1 Desember 2007 22px Jakoetië — op 3 Augustus 1993 aangesluit, onttrek op 30 Junie 1998 22px Skåneland — op 19 Januarie 1991 aangesluit, lidmaatskap opgeskort op 18 September 2011 http://www.worldstatesmen.org/International_Organizations2.html#UNPO 22x22px Talisj — op 26 Junie 2005 aangesluit, lidmaatskap laat vaar op 1 Maart 2008 22px Tatarstan — op 11 Februarie 1991 aangesluit, lidmaatskap laat vaar op 1 Maart 2008 Tsimsjian — op 2 Februarie 2007 aangesluit
Sekretarisse-Generaal Michael van Walt van Praag 1991–1997 Tsering Jampa 1997–1998 Helen S. Corbett 1998–1999 Erkin Alptekin 1999–2003 Marino Busdachin 2003–2010 UNPO Presidensie & Sekretariaet , UNPO-webblad. Karl Habsburg-Lothringen – Sedert 19 Januarie 2002, die Direkteur-Generaal van die Organisasie Hierdie posisie is afsonderlik van die “Sekretaris-Generaal” soos die UNPO-webblad verduidelik “Dis is ’n nuutgeskepte senior posisie binne die UNPO, gemik op verdere bevordering van die fundamentele regte van die Lede wê^reldwyd.” Ngawang Choephel sedert 2010
Verwysings
Eksterne skakels
UNPO se tuisblad Brosjure oor die UNPO
Kategorie:Internasionale organisasies