Mmabatho (Setswana: "Moeder van die volk") is 'n dorp in Suid-Afrika en die voormalige hoofstad van die Noordwes. Dit was ook die hoofstad van die voormalige tuisland Bophuthatswana vanaf 1977 tot 1994.
Sien ook Gereformeerde kerk Mafikeng Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Mahikeng