Lepidosireniformes (Suid-Amerikaanse en Afrika-longvisse) is 'n vis-orde wat hoort tot die klas Sarcopterygii. Spesies van hierdie orde kom net in varswater voor.
Die volgende families is deel van die orde Lepidosireniformes: Lepidosirenidae - Suid-Amerikaanse longvisse Protopteridae - Afrika-longvisse
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies Visordes van Suider-Afrika
Bron http://fishbase.org
Kategorie:Vleisvinvisse