Nouadhibouنواذيبو 270px Kaart Vlag 180px|center 75px|center Wapen 75px|center Land  Provinsie Nouadhibou Koördinate  Gestig op 15 Augustus 1907 Oppervlakte:    - Totaal vk km  Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking:    - Totaal (2005) 100 000  - Bevolkingsdigtheid /vk km  - Metropolitaanse gebied  Tydsone UTC +0

Nouadhibou (Arabies: نواذيبو) is die tweede grootste stad ná die hoofstad Nouakchott‎ in die noordweste van Mauritanië. Die stad is geleë langs die Atlantiese Oseaan en vissery speel 'n belangrike rol in die ekonomie van die stad terwyl die uitvoer van ystererts die grootste industriële aktiwiteit is. Die stad het sowat 100 000 inwoners in 2005 gehad. Dit is die land se ekonomiese hoofstad. Die stad het ook 'n lughawe en 'n ​​stasie vir die vervoer van passasiers en ystererts. In die koloniale tye was die stad se naam Port-Etienne.

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Mauritanië