Gaoغاو 280px Kaart Vlag 180px|center 90px|center|border Wapen 75px|center Land Koördinate Gestig op Oppervlakte: - Totaal vk km Hoogte bo seevlak 226 m Bevolking: - Totaal (2009) 86 633 - Bevolkingsdigtheid vk/km Tydsone UTC +01:00
Gao (Arabies: غاو) is die grootste stad in Noord-Mali en is aan die Nigerrivier geleë. Die stad het 'n bevolking van 86 633 in 2009 gehad. Vanaf 6 April 2012 tot 14 Februarie 2013 het dit as hoofstad van die voormalige omstrede gebied Azawad gedien.
Verwysings
Kategorie:Azawad Kategorie:Nedersettings in Mali