Daggaboersnek is 'n bergpas by Daggaboerhoek op die N10 nasionale pad in die Oos-Kaap en is 30km noord van Kookhuis (Cookhouse) in die rigting van Cradock. Die pas dateer uit 1850.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap