duimnael|regs|250px|Chelsea FC, 1929.
Chelsea is 'n Engelse sokkerspan in Londen, wat in die Premier League speel. Chelsea se tradisionele uitrusting bestaan uit 'n blou trui en kortbroek, wat die klub die bynaam The Blues verdien. Hulle tuiswedstryde in Stamford Bridge, wat 'n kapasiteit van byna 42 000 sitplekke het. Sedert die Russiese eienaar Roman Abramowitsj die klub oorgeneem het, het Chelsea baie pryse gewen, soos die Premier League van Engeland drie keer.
Ná Rusland se aanval op die Oekraïne in 2022 is Abramowitsj deur die Britse regering gedwing om die klub te verkoop, en ambisies het sedertdien verlaag. In Julie 2025 het Chelsea egter onverwags daarin geslaag om die eerste uitgebreide FIFA-Klubwêreldbeker te wen, en die nuutontwerpte trofee is saam met die Amerikaanse president Donald Trump omhoog gehou.
Erelys Kampioen van Engeland (4) 1954/55, 2004/05, 2005/06, 2009/10 (naaswenner (4): 2003/04, 2006/07, 2007/08, 2010/11) FA Cup (6) 1970, 1997, 2000, 2007, 2009, 2010 (naaswenner (4): 1915, 1967, 1994, 2002) League Cup (4) 1965, 1998, 2005, 2007 (naaswenner (2): 1972, 2008) Charity Shield (4) 1955, 2000, 2005, 2009 (naaswenner (4): 1970, 1997, 2006, 2007) Champions League (2) 2012, 2021 (naaswenner (1): 2008) Conference League (1) 2025 Europese Bekerwenner-beker (2) 1971, 1998 Europese Supercup (1) 1998 Klubwêreldbeker 2025
Bekende sokkerspelers en afrigters Spelers Nicolas Anelka Michael Ballack Hernán Crespo Didier Drogba Ruud Gullit Frank Lampard Adrian Mutu Emmanuel Petit Arjen Robben John Terry Fernando Torres George Weah
Afrigters Carlo Ancelotti Guus Hiddink José Mourinho
Verwysings
Kategorie:Engelse sokkerklubs Kategorie:Sport in Londen