Devil's Bellows Nek is 'n bergpas in die Oos-Kaap op die R351-grondpad noord van Balfour in die rigting van Whittlesea. Die pas bereik 'n hoogte van 1 900m bo seespieël en 'n maksimum steilte van 1:8. Die omgewing het besondere natuurskoon.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap