Bosnekpas (of Bushnekpas) is 'n bergpas in die Oos-Kaap wat noord van Adelaide op pad R344-grondpad na Tarkastad lê. Die pas bereik sy hoogste punt op 1 022m bo seevlak en het 'n maksimum helling van 1:10.
Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika
Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap