Sander Bernard Jozef Boschker (gebore op 20 Oktober 1970 in Lichtenvoorde) Nederlandse voormalige professionele sokkerspeler wat as doelwagter gespeel het. Hy is tans die doelwagterafrigter by Twente. Hy het in seisoen 2003/04 vir AFC Ajax gespeel en het een keer vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 in Suid-Afrika het hy deel van die Nederlandse span uitgemaak, maar het egter nie gespeel nie.
Daar is nie 'n speler wat meer wedstryde vir FC Twente gespeel het as Boschker nie. Slegs vier spelers (almal doelwagters) het al meer wedstryde as hy in die Eredivisie gespeel.
Klubs KlubSeisoenLigaWedstrydeDoelpunte FC Twente 1989/90 Eredivisie 1 0 FC Twente 1990/91 Eredivisie 0 0 FC Twente 1991/92 Eredivisie 23 0 FC Twente 1992/93 Eredivisie 9 0 FC Twente 1993/94 Eredivisie 34 0 FC Twente 1994/95 Eredivisie 31 0 FC Twente 1995/96 Eredivisie 23 0 FC Twente 1996/97 Eredivisie 34 0 FC Twente 1997/98 Eredivisie 34 0 FC Twente 1998/99 Eredivisie 34 0 FC Twente 1999/00 Eredivisie 34 0 FC Twente 2000/01 Eredivisie 34 0 FC Twente 2001/02 Eredivisie 33 0 FC Twente 2002/03 Eredivisie 32 0 AFC Ajax 2003/04 Eredivisie 0 0 FC Twente 2004/05 Eredivisie 30 0 FC Twente 2005/06 Eredivisie 26 0 FC Twente 2006/07 Eredivisie 34 0 FC Twente 2007/08 Eredivisie 34 0 FC Twente 2008/09 Eredivisie 29 0 FC Twente 2009/10 Eredivisie 34 0 FC Twente 2010/11 Eredivisie 4 0 FC Twente 2011/12 Eredivisie 8 0 FC Twente 2012/13 Eredivisie 7 0 FC Twente 2013/14 Eredivisie 0 0
Hy het 1 keer vir die nasionale sokkerspan uitgedraf (teen Ghana), waartydens hy geen doelpunte aangeteken het nie.
Erelys FC Twente 1x Kampioen van Nederland (2009/10) 2x KNVB-Beker (2001,2011) 2x Johan Cruijff Schaal (2010, 2011) 1x UEFA Intertoto-beker (2006) Ajax 1x Kampioen van Nederland (2003/04)
Verwysings
Kategorie:Nederlandse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense