Die Band-dikkop (Caffrogobius caffer) is 'n visspesie. Dit is endemies aan Suider-Afrika en kom voor van Valsbaai tot by Maputo. In Engels staan dit bekend as die Banded goby.

Voorkoms Die vis het tien vertikale swart bane oor die lyf.

Habitat Die vis leef in getypoele en in vlak rotsriwwe.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Kategorie:Beenvisse