Oberon (ook Uranus IV) is die tweede grootste maan van die planeet Uranus ná Titania, en ook die tiende grootste maan in die sonnestelsel ná Saturnus se tweede grootste maan Rea.
William Herschel het die maan op 11 Januarie 1787 ontdek, saam met Titania. Die maan is vernoem na die elwekoning Oberon en man van Titania uit William Shakespeare se Midsomernagdroom.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Mane van Uranus