Titania (ook Uranus III) is die grootste maan van die planeet Uranus, en ook die agste grootste maan in die sonnestelsel ná Triton.
William Herschel het die maan op 11 Januarie 1787 ontdek, saam met Oberon. Die maan is vernoem na die elwekoningin Titania en vrou van Oberon uit William Shakespeare se Midsomernagdroom.
Verwysings
Kategorie:Mane van Uranus