Die Atlantiese kleintuna (Euthynnus alletteratus) is 'n vis wat voorkom aan die kus van Angola. In Engels staan die vis bekend as die Atlantic little tuna.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Euthynnus-alletteratus.html

Kategorie:Beenvisse