Kalkoenstert (Padina boryana) is 'n seewier wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika tot by die Transkei.

Voorkoms Die plat het regop, ronde, waaieragtige blaaie met ligte en donkerbruin strepe wat oortrek is met kallkorse (sic).

Habitat Die plant kom voor in tussengetysones en verkies vlak rotspoele.

Bron Gids tot die Kusgebiede. Jana Media. 2007.

Kategorie:Alge