Band-caulerpa (Caulerpa filiformis) is 'n seewier wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suider-Afrika.

Voorkoms Die plant het dun, heldergroen blare wat oortrek is met donkergroen vlekke en spruit uit wortelagtige risome.

Bron Gids tot die Kusgebiede. Jana Media. 2007.

Eksterne skakels

Kategorie:Alge