Die Bludger (Carangoides gymnostethus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Algoabaai. In Engels staan die vis ook as die Bludger bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van visfamilies
Bronnelys Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakels Carangoides gymnostethus by FishBase.
Kategorie:Beenvisse