Sozopol Созопол 280px Kaart Wapen 160px|center 50px|center Vlag 70px|center Land 20px Bulgarye  Koördinate 42°25' N, 27°41' O Stigting 609 v.C. Oppervlak:    - Totaal 41,829 km²  Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking:    - Totaal (15 Desember 2010) 5 679  - Bevolkingsdigtheid 135,8/vk km Tydsone UTC+2  - Somertyd UTC+3 Burgemeester Panajot Wassilef Rejsi Amptelike Webwerf sozopol.bg Sozopol [soˈzɔpoɫ] (Bulgaars: Созопол, Sozopol, Grieks: Σωσόπολις, Sozopolis, Oud-Grieks en Bisantyns: Ἀπολλωνία Ποντική, Latyns: Apollonia Pontica) is 'n klein stad aan die Bulgaarse Swartseekus.

Sozopol is die oudste nedersetting aan die Bulgaarse kus wat sowat 2 600 jaar gelede deur Griekse koloniste uit Milet as Apollonia Pontika gestig is. Die vroegste spore van menslike bewoners dateer selfs terug in die 4de millennium v.C.

Vandag is Sozopol 'n gewilde toeristetrekpleister waar tienduisende jongmense gedurende die somervakansie partytjies vier, terwyl die ouer generasies na die historiese ou stad stroom wat op 'n rotsige skiereiland geleë is. In die Sint Joris-die-Oorwinnaar-kerk word relieke van Johannes die Doper bewaar.

Kategorie:Nedersettings in Bulgarye Kategorie:Nedersettings langs die Swartsee