Kareedouwpas (ook bekend as Spoorbek se Nek) is 'n bergpas wat geleë is op die R402-streekroete tussen Kareedouw en die N2-nasionale pad. Die pas is kort, 3.6 km lank met sewe draaie.https://www.mountainpassessouthafrica.co.za/find-a-pass/eastern-cape/item/189-kareedouw-pass.htmlhttps://www.sa-venues.com/attractionsec/kareedouw-pass.php

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Oos-Kaap