Nieuwoudtspas is 'n bergpas wat ten ooste van die N7 nasionale pad op 'n grondpad lê wat lei na die Algeria-bosboustasie in die Sederberg. Die pas bereik 'n hoogte van 590 m bo seevlak en 'n maksimum helling van 1:8.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap