Zeiformes is 'n vis-orde wat hoort tot die klas Actinopterygii. Al die spesies is seevisse en die meeste leef in die diepsee.
Die volgende families is deel van die orde Zeiformes: Cyttidae Grammicolepididae Oreosomatidae Parazenidae Zeidae Zenionidae
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies Visordes van Suider-Afrika
Bron
Kategorie:Beenvisse