Middelbergpas is 'n bergpas wat net buite Citrusdal op die R303-streeksroete na Ceres lê. Die pas bereik 'n hoogste punt op 1 110m en sy maksimum helling is 1:12. In die winter is die pas soms weens swaar reën onbegaanbaar.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap