桂林市 (Guìlín shì)Guilin 270pxGuilin Landskap Ligging in die Guangxi 270px|Ligging van Guilin Basiese InligtingOorsprong van die naam: Afkorting: Oppervlakte: 27 809 km²Bevolking (2006): 4 992 900 MunisipaliteitDigtheid (2006): 565/km² Munisipaliteit BIP (2006): - per kapita CNY 607,7 miljard CNY 12 209Hoogte bo seespieël: 150mPoskode: 541000Areakode: +86/0773Nommerplaat-identifikasie : 桂 CTydsone : UTC+8Webwerf : /www.guilin.gov.cn RegeringAdministratiewe Tipe: CPC Guilin Komiteesekretaris: Liu JunBurgemeester: Li Zhigang
Guilin (Chinees: 桂林) is 'n stad in die suide van China en is 'n bekende toerismestad. In 2006 het die stad-gewes 'n bevolking van 4 992 900 mense gehad. Die administratiewe gebied van die Guilin strek oor 'n oppervlakte van 27 809 vierkante kilometer. Die stadsgebied beslaan slegs 565 vierkante kilometer of 4,9 persent van die Guilin-munisipaliteit se totale oppervlakte, terwyl Guilin se voorstede en plattelandse gebiede oor 27 244 vierkante kilometer of 95,1 persent van die totale oppervlakte strek.
Foto's 300px|duimnael|links|Guilin natuurskoon 300px|duimnael|links|Lijiang natuurskoon in Guilin 300px|duimnael|links|Sentrum area van die stad – Kruisstraat
Eksterne skakels Aantreklikhede in Guilin ()
Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China