Joekos (Russies: Ю́КОС) was ’n oliemaatskappy in Rusland wat tot in 2003 beheer is deur die Russiese oligarg Mikhail Khodorkovsky en ’n paar ander vooraanstaande sakelui. Nadat Joekos op 1 Augustus 2006 bankrot verklaar is, is Khodorkovsky aan bedrog skuldig bevind en gevangenisstraf opgelê.
Die meeste van Joekos se bates is onder markwaarde verkoop aan oliemaatskappye onder beheer van die Russiese staat.
Verwysings
Kategorie:Moskou Kategorie:Russiese maatskappye