Alexandra was die verhoognaam van Doris Nefedov, gebore Treitz (1942-1969), 'n Duitse sangeres wat in die tweede helfte van die 1960's met haar donker, rokerige stem en melancholiese liedere met 'n soms Slawies-Russiese inslag groot sukses behaal het.

Alexandra is op die hoogtepunt van haar loopbaan in 1969 saam met haar ma in 'n motorongeluk dood.

Eksterne skakels

Musiekvideo's myvideo.de: Mein Freund, der Baum youtube.com: Zigeunerjunge youtube.com: Moskau, Moskau

Kategorie:Duitse sangers Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 1969