Die Suncorpstadion (ook bekend as Langpark en vroeër bekend as die Suncorp-Metwaystadion) is ’n stadion in Brisbane, Australië, wat vir rugby, rugby league en sokker aangewend word. Die Suncorpstadion sal ook tydens die Olimpiese Somerspele 2032 gebruik word. Dit was een van die gasheerstadions tydens beide die Rugbywêreldbeker 2003 en die Vrouesokkerwêreldbeker 2023.

Wedstryde Rugbyliga-toetswedstryde Datum Teenstaander Telling Toeskouers Deel van 30 Julie 1962 Groot-Brittanje 10–17 34 766 1962 As-reeks 22 Junie 1963 13–16 30 748 1963 Trans-Tasmansee Toetsreeks 20 Julie 1963 34–6 10 210 4 Julie 1964 27–2 20 076 16 Julie 1966 Groot-Brittanje 6–4 45 057 1966 As-reeks en pre-herontwikkeling bywoningsrekord 1 Julie 1967 35–22 30 122 1967 Trans-Tasmansee Toetsreeks 1 Junie 1968 31–12 23 608 1968 Wêreldbeker 8 Junie 1968 37–4 32 664 1968 Wêreldbeker 6 Junie 1970 Groot-Brittanje 37–15 42 807 1970 As-reeks 15 Julie 1972 31–7 20 847 1972 Trans-Tasmansee Toetsreeks 1 Junie 1975 36–8 12 000 1975 Wêreldbeker 22 Junie 1975 26–6 9 000 1975 Wêreldbeker 18 Junie 1977 Groot-Brittanje 15–5 27 000 1977 Wêreldbeker 15 Julie 1978 38–7 14 000 1978 Trans-Tasmansee Toetsreeks 16 Julie 1979 Groot-Brittanje 35–0 23 051 1979 As-reeks 18 Julie 1981 17–2 14 000 3 Julie 1982 11–8 11 400 1982 Trans-Tasmansee Toetsreeks 9 Julie 1983 12–19 15 000 1983 Trans-Tasmansee Toetsreeks 26 Junie 1984 Groot-Brittanje 18–6 26 534 1984 As-reeks 18 Junie 1985 26–20 22 0001985 Trans-Tasmansee Toetsreeks 29 Julie 1986 32–12 22 811 1985–88 Wêreldbeker en 1986 Trans-Tasmansee Toetsreeks 21 Julie 1987 6–13 16 500 28 Junie 1988 Groot-Brittanje 34–14 27 130 1988 As-reeks 31 Julie 1991 40–12 29 139 1989–92 Wêreldbeker en 1991 Trans-Tasmansee Toetsreeks 3 Julie 1992 Groot-Brittanje 16–10 32 313 1989–92 Wêreldbeker en 1992 As-reeks 30 Junie 1993 16–4 32 000 1993 Trans-Tasmansee Toetsreeks 23 Junie 1995 26–8 25 309 1995 Trans-Tasmansee Toetsreeks 14 Julie 1995 46–10 20 803 1995 Trans-Tasmansee Toetsreeks 11 Julie 1997 Res van die wêreld 28–8 14 927 Net 'n toetswedstryd vir die ARL-toetsspan 9 Oktober 1998 30–12 18 501 22 Oktober 1999 Groot-Brittanje 42–6 12 511 1999 Drienasies 25 April 2005 32–16 40 317 2005 Anzac-toets 5 Mei 2006 50–16 44 191 2006 Anzac-toets 18 November 2006 Groot-Brittanje 33–10 44 358 2006 Drienasies 20 April 2007 30–6 35 241 2007 Anzac-toets 23 November 2008 20–34 50 599 2008 Wêreldbeker-eindwedstryd. Rekordtoetsbywoningat by Suncorpstadion 8 Mei 2009 38–10 37 152 2009 Anzac-toets 13 November 2010 12–16 36 299 2010 Viernasies-eindwedstryd 25 Oktober 2014 12–30 47 813 2014 Viernasies 3 Mei 2015 12–26 32 681 2015 Anzac-toets

Rugbywêreldbeker 2003

DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 11 Oktober 2003 61–18 Groep A 46 795 15 Oktober 2003 19–18 Groep B 30 990 18 Oktober 2003 90–8 Groep A 48 778 20 Oktober 2003 39–15 Groep B 46 796 24 Oktober 2003 91–7 Groep D 47 588 1 November 2003 60–10 Groep C 48 496 2 November 2003 111–13 Groep C 46 233 8 November 2003 33–16 Kwarteindrondte 45 412 9 November 2003 28–17 Kwarteindrondte 45 252

AFC Asië-beker 2015 DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers 10 Januarie 2015 19:00 0–1 Groep B 12 557 12 Januarie 2015 19:00 0–1 Groep D 6 840 14 Januarie 2015 19:00 2–1 Groep B 13 674 16 Januarie 2015 19:00 0–1 Groep D 22 941 17 Januarie 2015 19:00 0–1 Groep A 48 513 19 Januarie 2015 19:00 1–0 Groep C 11 394 22 Januarie 2015 20:30 0–2 Kwarteindrondte 46 067

Vrouesokkerwêreldbeker 2023

DatumTyd (AOST)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers 22 Julie 2023 19:30 1–0 Groep D 44 369 27 Julie 2023 20:00 2–3 Groep B 49 156 29 Julie 2023 20:00 2–1 Groep F 49 378 31 Julie 2023 18:00 0–0 Groep B 24 884 3 Augustus 2023 20:00 1–1 Groep H 38 945 7 Augustus 2023 17:30 0–0 (4–2 n.S.) Agtste eindrondte 49 461 12 Augustus 2023 17:00 0–0 (7–6 n.S.) Kwarteindrondte 49 461 19 Augustus 2023 18:00 2–0 Bronseindstryd 49 461

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf Suncorp Stadium op Austadiums

Kategorie:Rugbystadions in Australië Kategorie:Rugbywêreldbekerstadions Kategorie:Sokkerstadions in Australië Kategorie:Sport in Brisbane Kategorie:Vrouesokkerwêreldbekerstadions