Die Langvin-beenvis (Nemoossis belloci) is 'n vis wat voorkom aan die weskus van Afrika vanaf Senegal tot by Walvisbaai. Die spesie is die enigste lid van sy genus.

In Engels staan die vis bekend as die Longfin bonefish.

Identifikasie Die vis het 'n langer dorsale vin as Albula glossodonta en word tot 35 cm groot.

Habitat Die vis leef in water wat 20 – 250 m diep is.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Pterothrissus-belloci.html

Kategorie:Beenvisse