HFC Haarlem is 'n voormalige Nederlandse sokkerspan uit die stad Haarlem, wat op 1 Oktober 1889 gestig is. Die klub is op 25 Januarie 2010 as gevolg van finansiële probleme ontban. Haarlem het die kampioenskap van Nederland in 1946 gewen, die span het ook twee keer die KNVB-Beker gewen.
Erelys Kampioen Nederland (1) 1945/46 Kampioen Eerste Divisie (3) 1971/72, 1975/76, 1980/81 (naaswenner (1): 1968/69) KNVB-Beker (2) 1902, 1912 (naaswenner (3): 1911, 1914, 1950)
Beroemde sokkerspelers en afrigters Spelers Ruud Gullit Kick Smit
Afrigters Dick Advocaat Barry Hughes
Kategorie:Haarlem Kategorie:Voormalige Nederlandse Professionele Sokkerklubs