Rooi Ster Belgrado is 'n Serwiese sokkerspan in Belgrado, Serwië. Die span speel in die SuperLiga. Rooi Ster is die enigste span in Serwië wat al die Europabeker gewen het (in 1991). Hulle het sterk mededinging met die ander span in Belgrado naamlik Partizan Belgrado. Die derby tussen die spanne staan as die Eternal- of Suidoos-Europese derby bekend.

In 1958 is hulle deur Manchester United uit die Europese Beker geskop, maar tydens Manchester United se terugreis vanaf München na Engeland het agt spelers gesterf toe die vliegtuig waarop hul teruggereis het met opstyging neergestort het.

Erelys Kampioen Serwië (12) 2006/07, 2013/14, 2015/16, 2017/18, 2018/19, 2019/20, 2020/21, 2021/22, 2022/23, 2023/24, 2024/25, 2025/26. Serwiese Beker (7) 2006/07, 2009/10, 2011/12, 2020/21, 2021/22, 2022/23, 2023/24 Champions League (1) 1991 UEFA Beker (naaswenner (1): 1979) Supercup (naaswenner (1): 1991) Wêreldbeker (1) 1991

Verwysings

Kategorie:Belgrado Kategorie:Serwiese sokkerklubs