Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Lipetsk-oblast.

Lipetsk (Russies: Ли́пецк) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Lipetsk-oblast. Dit is aan die oewers van die Woronezj-rivier in die opvanggebied van die Don-rivier geleë. Die bevolking in 2013 was 509 098.

Eksterne skakels Amptelike webtuiste Lipetsknews.ru

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland