Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Orenburg-oblast.

Orenburg (Russies: Оренбург) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Orenburg-oblast. Dit is aan die Oeral-rivier en 1 478 km suidoos van Moskou geleë, baie na aan die grens met Kazachstan. Die bevolking in 2014 was 560 046.

Verwysings

Eksterne skakels Forum van Orenburg

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland