Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Magadan-oblast.

Magadan (Russies: Магада́н) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Magadan-oblast. Dit is aan die See van Ochotsk geleë. Die bevolking in 2013 was 95 048.

Eksterne skakels Kaart van Magadan The road up to the Kolyma river Dokumentêre video

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland