Koergan-oblast (Russies: Курга́нская о́бласть, Koerganskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Oeral- Federale Distrik en die hoofstad is Koergan.

Verwysings

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Russiese oblaste