Lugo 280px Kaart Wapen 180px|center 90px|center|border Vlag 75px|center Land  Administratiewe gewes 22px Galisië Provinsie 22px Lugo Koördinate  Gestig op 25 v.C. Oppervlakte:    - Totaal 329,78 vk km  Hoogte bo seevlak 465 m Bevolking:    - Totaal (2011) 98 007  - Bevolkingsdigtheid 297,19 vk/km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester José López Orozco Amptelike webwerf lugo.gal

Lugo is 'n stad in Galisië in die noord-weste van Spanje. Die stad het 'n bevolking van sowat 98 000 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 329,78 km². Die Romeinse mure van Lugo is in 2000 deur UNESCO as wêrelderfenisgebiede gelys.

Eksterne skakels

Amptelike UNESCO bladsy

Kategorie:Galisië Kategorie:Nedersettings in Spanje Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Spanje