Akkedisbergpas, ook bekend as die Hagedisbergpas, is 'n bergpas in die Kleinrivierberge in die Overberg lê op die R326-roete, noordoos van Stanford in die rigting van Riviersonderend. Die pas bereik sy hoogtepunt op 140 m en het 'n maksimum helling van 1:26.

Hierdie pas is in die Wes-Kaap moet nie met die Akkedispas in die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap verwar word nie.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap