Die Rooigespikkelde tongvis (Cynoglossus zanzibarensis) is 'n vis wat voorkom van die Wes-Kaap tot by Kenia. In Engels staan dit bekend as die Redspotted tonguefish.
Voorkoms Die lyf is lank en plat en die dorsale, anale en stertvin is aanmekaar. Daar is 3 lengte lyne aan die oë kant (bokant) van die vis.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Cynoglossus-zanzibarensis.html
Kategorie:Beenvisse