Die Langstraal-plooibek (Gerres macracanthus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Algoabaai in Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Longspine pursemouth.

Voorkoms Die lyf is silwer en soms is daar 6 - 10 dowwe vertikale strepe oor die lyf. Die vis word tot 20 cm lank.

Habitat Die vis leef in riviermondings, hawens en die oop see.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel Gerres macracanthus by FishBase.

Kategorie:Beenvisse