Tiberias (Hebreeus: טְבֶרְיָה, Twerja, ; Arabies: طبرية, Ṭabarijja) is 'n stad in noordelike Israel met 'n bevolking van sowat 41 300.2 bladsy "Tiberias" – Israelse Statistiek Dit is in ongeveer 20 n.C. gestig en is na die Romeinse keiser Tiberius genoem.
Tiberias is aan die westelike oewer van die Meer van Tiberias en noordwes van Jordanië geleë. Dit is saam met Jerusalem, Hebron en Safed een van die vier heilige stede binne Judaïsme.
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Judaïsme in Israel Kategorie:Nedersettings in Israel