duimnael|regs|Die Grootrivier naby Nature's Valley op die Tuinroete in die Wes-Kaap.
Grootrivier kan na een van die volgende riviere in Suid-Afrika verwys:
Grootrivier (Gourits), 'n boloop van die Gouritsrivier. Grootrivier (Tuinroete), 'n rivier op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Gamtoosrivier - die Gamtoos staan as die Grootrivier bekend totdat dit saamvloei met die Kougarivier. Die Oranjerivier, ook soms die Gariep of Grootrivier genoem.
Sien ook Grootrivierbrug, brug oor die Grootrivier op die N2 langs die Tuinroete in die Wes-Kaap. Grootrivierpas, pas deur die Grootrivier-ravyn in die Wes-Kaap.
Kategorie:Riviere in Suid-Afrika