duimnael|links|250px|Haarsterte te koop op 'n vismark in Tokio

Die grootkophaarstert (Trichiurus lepturus) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom in tropiese waters. Dit is die eerste keer in 1758 deur Carl Linnaeus beskryf, en daar is heelparty ander spesies in die genus Trichiurus.Nakamura, I. and N.V. Parin (1993) FAO Species Catalogue. Vol. 15. Snake mackerels and cutlassfishes of the world (families Gempylidae and Trichiuridae). An annotated and illustrated catalogue of the snake mackerels, snoeks, escolars, gemfishes, sackfishes, domine, oilfish, cutlassfishes, scabbardfishes, hairtails, and frostfishes known to date. FAO Fish. Synop. 125(15):136 p. In Engels staan die vis bekend as die Largehead hairtail, 'n onderdeel van die Cutlass fishes.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Verwysings

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Trichiurus-lepturus.html

Kategorie:Beenvisse