Die Sekelstert grootoog (Priacanthus hamrur) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Crescent-tail bigeye.
Voorkoms Die vis kan sy kleur van silwer na rooierig binne sekondes verander en word tot 45 cm lank.
Habitat Die vis verkies om te leef in koraalriwwe en rots bodems in water wat van 5 – 250 m diep is. Die visse is gewoonlik onaktief deur die dag. Goeie eetvis.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Priacanthus-hamrur.html
Kategorie:Beenvisse