duimnael|links|Victoriabaai Victoriabaai is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Victoriabaai ressorteer onder die George Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Eksterne skakels
Kategorie:Baaie van Suid-Afrika Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap